Albert MacQuarrie

Albert MacQuarrie
Geboorte (1882-01-08)8 Januarie 1882
Sterfte 17 Februarie 1950 (op 68)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Albert MacQuarrie (8 Januarie 1882 – 17 Februarie 1950) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Perils of the Secret Service (1917), Bound in Morocco (1918), When the Clouds Roll by (1919), en The Viking (1928).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy